How relevant are socio-economic-demographic factors for the South African marketer?

oleh: John Simpson

Format: Article
Diterbitkan: AOSIS 1976-06-01

Deskripsi

In hierdie artikel ondersoek die skrywer die toepaslikheid daarvan om sosio-ekonomies-demografiese (SED) veranderlikes te gebruik as basis vir marksegmentasie in Suid-Afrika. Uit die literatuur blyk dit dat hierdie benadering sekere tekortkominge het; desondanks maak talle bemarkers steeds daarvan gebruik en dan met groot sukses. Die skrywer oorweeg die kritiek wat teen die gebruik van SED-veranderlikes gemik is en kom dan tot die gevolgtrekking dat, tot tyd-en-wyl die nuwere, akademies meer modieuse tegnieke soos psigografika empiriese geldigheid verwerf het, die Suid-Afrikaanse bemarker wys sal wees om voort te gaan om die SED-benadering te gebruik, miskien tesame met ander tegnieke, om sy mark te segmenteer.