Find in Library
Search millions of books, articles, and more
Indexed Open Access Databases
Die teologiese skool en ons volkslewe.
oleh: J. V. Coetzee
| Format: | Article |
|---|---|
| Diterbitkan: | Scriber Editorial Systems 1944-03-01 |
Deskripsi
Toe in ons land teen die opkomende Liberalisme op kerklike gebied aan die einde van die vyftiger en die begin van die sestiger jare van die vorige eeu heil gesoek is in gevoelsgodsdiens, opwekkingsdienste en Pink-Sterbidure, het die Gereformeerde volksdeel (die Doppers) hierteenoorgestel terugkeer tot die Gereformeerde belydenis.