Find in Library
Search millions of books, articles, and more
Indexed Open Access Databases
Opleiding in omgewingskunde en bedryfshigiëne
oleh: P.J. Pretorius
| Format: | Article |
|---|---|
| Diterbitkan: | Scriber Editorial Systems 1975-01-01 |
Deskripsi
Die mens staan in ’n besondere verhouding tot sy omgewing. Hy is deel van die omgewing maar is ook daarbuite. Hy neem deel aan al die wisselwerkings tussen die omgewing en homself maar hy beskik ook oor die vermoë om hom te isoleer en om die omgewing te verander, ten goede of ten kwade. Die mens het ’n roeping om die veranderinge in ’n sekere rigting te stuur, die regte rigting. Hiervoor is kennis nodig om die meganismes waarvolgens die wisselwerkings plaasvind te begryp en die koers waarheen gestuur moet word te kan bepaal.