Hoe kan daar dikwels oor die Kategismus gepreek word sonder om die mense weg te jaag?

oleh: H. Dijkstra

Format: Article
Diterbitkan: AOSIS 1974-06-01

Deskripsi

Op grond van die reformatoriese opvatting van die verhouding Skrif en belydenis en op grond van die Bybelse vulling en reformatoriese herontdekking van die predikingskategorie, préék mens nie óór die Kategismus nie. Ek kom hierop terug maar plaas die woordjie ‘oor’ in die opskrif by voorbaat tussen aanhalingstekens.