Die religieuse betekenis van die doop in die Gereformeerde Belydenisskrifte, veral in die Heidelbergse Kategismus

oleh: H. Dijkstra, J. J. van der Walt

Format: Article
Diterbitkan: AOSIS 1989-05-01

Deskripsi

Wanneer ons oor die religieuse betekenis van die doop in die belydenis van die kerk praat, word daarmee bedoel dat daar nie bepaald oor beskouinge wat in die belydenis vervat is, gepraat word nie, maar oor die vrese van die Here wat daarin tot uitdrukking kom.