Find in Library
Search millions of books, articles, and more
Indexed Open Access Databases
Die taak van die bibliotekaris in ons verwarde tyd
oleh: H. M. Robinson
| Format: | Article |
|---|---|
| Diterbitkan: | Scriber Editorial Systems 1958-03-01 |
Deskripsi
Ek staan vandag voor u in diepe erkentlikheid. Sover ek weet is dit die eerste keer dat een van ons universiteite hierdie hoë eer aan ’n lid van die biblioteekprofessie laat toekom om by ’n geleentheid soos hierdie op te tree. Namens daardie professie aanvaar ek hierdie eer met ons innige dank teenoor u, meneer die Rektor, en teenoor u Senaat. In my persoonlike hoedanigheid wil ek u van harte bedank vir hierdie hoë eer my aangedoen veral terwyl ek my tekortkominge om hier voor u te verskyn ten voile besef.