Enkele aspekte van die huidige posisie van die openbare rekenmeester en ouditeur

oleh: J. H. Els

Format: Article
Diterbitkan: Scriber Editorial Systems 1964-03-01

Deskripsi

By hierdie geleentheid vra ek u aandag vir enkele aspekte van die posisie van die Openbare Rekenmeester en Ouditeur en sy werksaamhede onder huidige omstandighede.