Navorsing en opleiding in die Departement Fisiologie en Biochemiese Navorsing

oleh: P.J. Pretorius

Format: Article
Diterbitkan: Scriber Editorial Systems 1969-03-01

Deskripsi

Die kultuuropdrag van die mens, nl. onderwerping en beheersing van die natuur, eis dat die mens deeglike en grondige kennis van die natuur moet hĂȘ. Hiervoor is nie net instandhouding van bestaande kennis noodsaaklik nie maar ook die ontwikkeling van nuwe kennis essensieel. Hieruit volg dus dat opleiding sowel as navorsing noodsaaklik is.