Find in Library
Search millions of books, articles, and more
Indexed Open Access Databases
Akademiese sukses van eerstejaar studentverpleegkundiges aan ‘ n verplegingskollege Deel 1: Faktore wat akademiese sukses beïnvloed
oleh: MJS Williams
| Format: | Article |
|---|---|
| Diterbitkan: | AOSIS 2003-09-01 |
Deskripsi
Muller (1991:43) dui aan dat 30 % van eerste jaar studentverpleegkundiges jaarliks druip. Dit blyk dat hierdie tendens ook waameembaar is by ‘n verplegingskollege wat in ‘n militêre milieu funksioneer. Nieteenstaande die streng keuringsproses wat akademiese-, militêre - en verpleegkundige kriteria insluit, is ‘n gemiddeld van 44% van eerstejaar studentverpleegkundiges wat die 4 jaar diploma- kursus deurloop, akademies onsuksesvol.