Die Gereformeerde Kerk en die merktekens van die ware Kerk. 'n Poging tot 'n openhartige en eerlike inventaris

oleh: P. J. Coetzee

Format: Article
Diterbitkan: AOSIS 1973-05-01

Deskripsi

Wat aan die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika oorgelewer is, moet die toets van die Skrif en Belydenis kan deurstaan. Om te buig vir die tradisie kan soms ongehoorsaamheid aan God beteken. ’n Gesonde binding aan die verlede bied egter perspektiewe vir die vervulling van ons roeping vandag en more.