Die toekoms van die Afrikaanse volkskultuur uit die standpunt van die letterkundige

oleh: G. Dekker

Format: Article
Diterbitkan: Scriber Editorial Systems 1970-02-01

Deskripsi

Die begrip kultuur is tydens hierdie simposium so gedurig aan die orde dat dit vir my oorbodig sal wees om breedvoerig daarop in te gaan. Ek sal volstaan met enkele aspekte daarvan te beklemtoon wat nodig is vir my betoog — dit sal nóg wees op die gevaar af van herhaling van wat reeds gesê is.