Topleiding-organisasie en -taakverdeling in Suid-Afrika

oleh: F. W. Marx

Format: Article
Diterbitkan: AOSIS 1969-11-01

Deskripsi

In Suid-Afrika word die topleiding in die private sektor aan besonder hoë eise onderwerp. Faktore wat hiertoe bydra is onder andere die buitengewoon snel uitbreiding op handels- en nywerheidsgebled en die relatief klein bevolking waaruit die entrepreneurs en bedryfsleiers getrek moet word. Dieselfde persone moet dikwels die inisiatief neem by die oprigting en die latere leiding van verskillende ondernemings wat uiteenlopende aktiwiteite behartig. Doelmatige organisasie en noukeurige taakverdeling op die hoër bestuursvlakke is dus noodsaaklik, sodat die beskikbare persone ten beste benut kan word.