Seksisme en feminisme in Teologiese perspektief

oleh: B. Spoelstra

Format: Article
Diterbitkan: AOSIS 1985-06-01

Deskripsi

Of ’n mens daarvan hou of nie, die feminisme dwing jou om vandag oor die vraagstuk standpunt in te neem. Beslissinge sal ook in die Gereformeerde leefwêreld geneem moet word waarin met die algemene twintigste eeuse kerklike musiek saamgespeel word om die “diskriminasie” teen die vrou op sterkte van haar seks “in die kerk” op te hef - of om andersins miskien op duidelike gronde ’n baie eensame standpunt in te neem. 0ns verwys in dié verband na die volgende werk: