Find in Library
Search millions of books, articles, and more
Indexed Open Access Databases
Victoria Cross Awards
oleh: Jan Ploeger, F.J. Jacobs
| Format: | Article |
|---|---|
| Diterbitkan: | Stellenbosch University 2012-02-01 |
Deskripsi
In die M.H.A.D.-publikasie Die Fortifikasie van Pretoria. Fort Klapperkop. Gister en Vandag ... ' is op p. 21 vermeld dat, in die loop van die jaar 1896, 'n strategiese terreinstudie van die omgewing van Pretoria gemaak is. Tewens is, in dieselfde werk, melding gemaak van 'n geskil tussen kontrakteur H. C. Werner en generaal P. J. Joubert oor die bou van Fort Daspoortrand.