Die verpleegkundige as skepper van die terapeutiese omgewing

oleh: S.P. Human, M.M. Faure

Format: Article
Diterbitkan: AOSIS 1980-09-01

Deskripsi

Die verpleegberoep stel hom ten doel om diens aan die gemeenskap op al die vlakke van gesondheidsdienste te lewer, d.i. op voorkomende, bevorderende, kuratiewe en rehabiliterende vlak. Die rol van die verpleegkundige in haar dienslewering aan die mens wat siek is, word gekenmerk deur instrumentele en ekspressiewe dimensies: - die instrumentele as die konkrete, fisieke benadering tot die pasient - die ekspressiewe wat temperend daarop inwerk deur die ondersteunings-, begeleidings- en vormingsfase van haar dienslewering aan en benadering tot die gemeenskap en die individu.