Oorsprong en wese van die sonde

oleh: N. van der Merwe

Format: Article
Diterbitkan: AOSIS 1979-05-01

Deskripsi

Die sonde lê op die terrein van die etiese. Dit is daarom nie net intellektuele ‘dwaasheid’ nie. Nog minder is dit net ’n kultiese oortreding of ‘schennis’ van die lewensnorme. Sonde is ’n kwaad teenoor God en daarom ook teenoor ons naaste en teenoor onsself sodat verkenning van die terrein van die sonde vir die teologiese etiek as vakwetenskap van die allergrootste belang is.