Verbeterde onderrig en opleiding vir studente in die ekonomiese en bestuurswetenskappe deur die instelling van 'n internskap

oleh: G. J. Olivier, P. F. Venter, A. J.E. Sorgdrager

Format: Article
Diterbitkan: AOSIS 2001-12-01

Deskripsi

Die huidige opleiding van bestuurders is steeds tot 'n groot mate geskoei op die tradisionele onderrigmodel: teoretoiese opleiding in die klaskamer met behulp van lesings en transpararante. Volgens 'n opname onder afgestudeerde studente, bevredig hierdie onderrigmodel nie die behoeftes van die sakelui nie. Die instelling van 'n internskap word voorgestel om die opleiding meer praktykgerig te maak.