Find in Library
Search millions of books, articles, and more
Indexed Open Access Databases
Die liberalisme en sy invloed in Suid-Afrika II
oleh: T. N. Hanekom
| Format: | Article |
|---|---|
| Diterbitkan: | Scriber Editorial Systems 1948-03-01 |
Deskripsi
Die liberale rigting van die negentiende eeu was ’n wye wêreldbegewing wat in alle lande tot openbaring gekom het en sy invloed laat voel hetop elke terrein van die lewe. Veel van die koorsagtige bedrywigheid watdie geestelewe van die vorige eeu kenmerk, moet toegeskrywe word aandie besieling van die liberalisme wat tot elke lewenskring deurgedring hetmet ’n vaste program en ’n eie ideaal.