Die oorsprong van die Siriese Christendom

oleh: H. S. Pelser

Format: Article
Diterbitkan: AOSIS 1968-05-01

Deskripsi

Van die oorsprong en vroegste verloop van die Siriese Christendom is nie veel bekend nie. Ongelukkig ontbreek die skriftelike bronne ons hier omtrent geheel en al. Ons moet ons dus hoofsaaklik laat lei deur indirekte bronne, afleidings en gissings.