Die Nasionale Vlag van die Republiek van Suid-Afrika

oleh: W. Kroukamp, L. Loubser

Format: Article
Diterbitkan: Stellenbosch University 2012-02-01

Deskripsi

' 'n Vlag is 'n sinnebeeld van volksbestaan. 'n Vlag kan die grootste geesdrif skep ... kan tot trane roer ... kan die diepste dryfvere tot handeling in beweging bring, en kan tot die edelste pogings besiel. Vir 'n vlag kan 'n volk leef, en kan hy veg en sterf.' - Dr D.F. Malan, 25 Mei 1926.