Calvinistiese reaksies op die huidige wêreldveroordeling van Suid-Afrika

oleh: L. J. du Plessis

Format: Article
Diterbitkan: Scriber Editorial Systems 1960-03-01

Deskripsi

Ook in my medewerking aan ons Gereformeerde Kerk se Sinodale Deputaatskap omtrent die rasse-vraagstuk, wat binnekort sy rapport vir die volgende sinode sal finaliseer, het ek in noue aanraking gekom met die gebrokenheid van ons Calvinistiese reaksie op die sogenaamde tradisionele Suid-Afrikaanse rassebeleid, asook met die verwilderdheid in ons nasionale reaksie op die universele wêreldveroordeling van daardie beleid.