Participative Adult Business Teaching

oleh: André van der Merwe

Format: Article
Diterbitkan: AOSIS 1977-06-01

Deskripsi

Dit is waaroor hierdie artikel handel: androgogie - leiding aan die volwassene om te leer.  Die skrywer toon aan dat, hoewel daar 'n sterk ooreenkoms is tussen pedagogie en androgogie, juis vanweë die gemeenskaplike basis van die mens se leerproses, daar ook verskille tussen hulle is.