Find in Library
Search millions of books, articles, and more
Indexed Open Access Databases
Utilizing the other half: World trends in the employment of women
oleh: Truida Smit
| Format: | Article |
|---|---|
| Diterbitkan: | AOSIS 1978-08-01 |
Deskripsi
Die aantal vroue in Suid-Afrika wat bestuursposisies beklee, het in slegs agt jaar verdriedubbel. Hierdie toename word beskou teen die agtergrond van die wêreldwye toename van vroue in die werksituasie en veral in bestuursloopbane. Redes vir hierdie toename sluit in 'n groter bewuswording onder sowel mans as vroue van die loopbaanpotensiaal en prestasiebehoeftes van vroue; ekonomiese druk; die stygende aantal vroue wat gesinshoofde is; en die behoefte aan bekwame menslike hulpbronne. Ten spyte van die menigte probleme en vooroordele waarvoor die bestuursvrou te staan kom, beweeg 'n groeiende groep vroue opwaarts in nie-tradisionele loopbane, en maak hulle so ook die pad oop vir nog meer vroue om hulle hydrae te maak in belang van sowel hulle werkgewers en die ekonomie, as hulleself.