Barth en die kinderdoop

oleh: L. Floor

Format: Article
Diterbitkan: AOSIS 1986-06-01

Deskripsi

Karl Barth, wie se honderdste geboortedag hierdie jaar herdenk word, was in velerlei opsigte ’n provokerende teoloog. Hy het nie altyd teologiese paaie bewandel wat reeds lank uitgetrap was nie maar hy het telkens gesoek na nuwe weë. Daar sit dan ook iets uitdagends in sy hele teologie.