Oorlogsdagboek

oleh: W. Otto

Format: Article
Diterbitkan: Stellenbosch University 2012-02-01

Deskripsi

Die digter, Jan F. E. Celliers, is in Suid-Afrika geen onbekende nie. As prosaskrywer is hy agter gans onbekend. Om hierdie rede was dit dan ook met 'n gevoel van afwagting wat hierdie publikasie van die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing ter hande geneem was